Search form

1 Samuel 2:5

5Mense wat altyd meer kos

gehad het as wat hulle

kon eet,

moet nou werk om ’n stukkie

kos te kry.

Maar mense wat altyd

honger was,

het nou genoeg om te eet.

’n Vrou wat nie kinders

kon kry nie,

het nou sewe kinders,

en ’n vrou wat baie kinders

gehad het,

het nou niks kinders nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index