Search form

1 Samuel 20:35

35Jonatan het die volgende oggend uitgegaan na die veld, na die plek waar hy gesê het Dawid moet vir hom wag. Daar was ’n jong seun by Jonatan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index