Search form

1 Samuel 20:36

36Jonatan het vir die seun gesê: “Jy moet hardloop en asseblief die pyle soek wat ek skiet.”

Die seun het gehardloop, en Jonatan het ’n pyl verby hom geskiet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index