Search form

1 Samuel 20:41

41Toe die seun weg was, het Dawid opgestaan langs die Esel-klip waar hy weggekruip het. Hy het drie maal gebuig en hy het met sy gesig teen die grond gaan lê. Dawid en Jonatan het mekaar gesoen en hulle het gehuil. Dawid was baie hartseer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index