Search form

1 Samuel 20:42

42Toe het Jonatan vir Dawid gesê: “Ek hoop dit gaan goed met jou. Ons twee het vir mekaar belowe en ons het die Here geroep om die getuie te wees. Ons het gesê: Ons bid dat die Here altyd die getuie sal wees dat daar ’n ooreenkoms is tussen ons en ons nageslagte.”

Dawid het opgestaan en weggegaan, en Jonatan het na die stad gegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index