Search form

1 Samuel 20:8

8Maar jy moet onthou dat ek en jy ’n ooreenkoms gemaak het, en die Here is die getuie daarvan. As ek verkeerd gedoen het, dan moet jy self vir my doodmaak. Jy moet my nie na jou pa toe bring nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index