Search form

1 Samuel 21:10

Dawid kom by koning Akis in die stad Gat

10Dawid het daardie selfde dag nog verder weggevlug van Saul. Hy het na koning Akis van die stad Gat gegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index