Search form

1 Samuel 21:2

2Dawid het vir die priester Agimelek gesê: “Die koning het vir my gesê ek moet iets gaan doen. Hy het gesê niemand moet weet waarnatoe hy my stuur en hoekom ek moet gaan nie. Ek het vir my manne gesê waar hulle my moet kry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index