Search form

1 Samuel 21:9

9Die priester het gesê: “Hier is die swaard van die Filistyn Goliat wat jy oorwin het in die vallei waar die groot boom is. Kyk, hier is dit toegedraai in ’n lap agter die skouer-kleed. Neem dit as jy dit wil hê, hier is nie ’n ander swaard nie.”

Dawid het gesê: “Dit is die beste swaard. Gee dit vir my.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index