Search form

1 Samuel 22:1

Dawid in die land Moab

1Dawid het weggegaan van koning Akis en hy het in die Adullam-grot gaan wegkruip. Sy broers en sy hele familie het gehoor dat hy daar is en hulle het na hom toe gegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index