Search form

1 Samuel 22:18

18Die koning sê toe vir Doëg: “Dan moet jý die priesters aanval.”

Die Edomiet Doëg het toe die priesters aangeval. Hy het daardie dag 85 priesters doodgemaak, manne wat die linne-skouer-kleed dra.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index