Search form

1 Samuel 22:2

2Almal wat probleme gehad het, het na Dawid toe gekom, en ook almal wat geld geskuld het en almal wat kwaad was vir ander mense. Dawid was hulle leier, en daar was omtrent 400 manne by hom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index