Search form

1 Samuel 22:6

Saul laat die priesters in Nob doodmaak

6Saul het gehoor dat Dawid en sy manne in die Geret-bos is. Saul het by die stad Gibea op ’n hoë plek onder ’n tamariskboom gesit. Hy het sy spies in sy hand vasgehou, en al sy amptenare het by hom gestaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index