Search form

1 Samuel 23:10

10Dawid het gesê: “Here, God van Israel, luister asseblief na wat ek vra, want ek weet Saul sal na Keïla kom om die stad te verwoes omdat ek hier is, dit is seker.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index