Search form

1 Samuel 23:11

11Ek vra vir U: Sal die leiers van die mense van Keïla my vir Saul gee? Ek het gehoor dat Saul na Keïla kom. Is dit waar? Here, God van Israel, sê asseblief vir my wat sal gebeur.”

En die Here het gesê: “Saul sal kom.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index