Search form

1 Samuel 23:14

Dawid in die Sif-woestyn en die Maon-woestyn

14Dawid het in die woestyn gaan bly in plekke in die berge waar mense nie maklik kan kom nie. Hy het ook gaan bly op die berg in die Sif-woestyn. Saul het aangehou om te soek na Dawid, maar Saul het nie vir Dawid gevang nie, God het vir Dawid beskerm.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index