Search form

1 Samuel 23:2

2Dawid het vir die Here gevra: “Moet ek daardie Filistyne gaan aanval?”

En die Here het vir Dawid gesê: “Jy moet die Filistyne gaan aanval en jy moet die mense van Keïla red.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index