Search form

1 Samuel 24:1

Dawid in die woestyn by En-Gedi

1Dawid het weggegaan uit die Maon-woestyn en hy het in die berge by die stad En-Gedi gaan bly.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index