Search form

1 Samuel 24:5

5Dawid se manne sê toe vir hom: “Die Here sê vandag vir jou: ‘Ek gee jou vyand vir jou, daar is hy. Jy mag met hom doen wat jy wil.’ ”

Dawid het nader gegaan en hy het stilletjies ’n punt van Saul se bo-kleed afgesny.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index