Search form

1 Samuel 24:9

9Dawid het daarna opgestaan en uitgegaan uit die grot en hy het vir Saul geskree: “Meneer die koning!”

Toe Saul omkyk, het Dawid gekniel en laag gebuig, sy gesig was teen die grond.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index