Search form

1 Samuel 25:2

2Daar was ’n man in die stad Maon. Hy was baie ryk. Hy het 3 000 skape en 1 000 bokke by die stad Karmel gehad. Hy was besig om sy skape en bokke se wol af te skeer by Karmel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index