Search form

1 Samuel 25:39

39Toe Dawid hoor dat Nabal dood is, het hy gesê: “Ek prys die Here wat vir Nabal gestraf het omdat hy my beledig het. Die Here het my gekeer, ek het nie ’n slegte ding gedoen nie, en Hy het vir Nabal gestraf omdat hy ’n slegte ding gedoen het.”

Dawid het mense gestuur om vir Abigajil te vra om met hom te trou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index