Search form

1 Samuel 25:5

5Dawid het tien jongmanne gestuur en hy het vir hulle gesê: “Julle moet na Karmel gaan en wanneer julle by Nabal kom, dan moet julle sê ek het julle gestuur om te hoor hoe dit met hom gaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index