Search form

1 Samuel 26:14

14Dawid het vir Saul se manne en vir Abner seun van Ner geskree: “Abner, kan julle my hoor?”

Abner het geantwoord en gevra: “Wie is jy? Hoekom roep jy die koning?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index