Search form

1 Samuel 26:20

20Maar jy moenie vir my laat sterf ver van die plek waar die Here is nie. Ek is so onbelangrik soos ’n vlooi, maar die koning van Israel jaag my soos ’n mens ’n voël in die berge jag.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index