Search form

1 Samuel 26:5

5Dawid het toe gereedgemaak en hy het na die plek gegaan waar Saul se kamp was. Hy het gesien waar Saul en Abner lê en slaap. Abner, die hoof van die leër, was die seun van Ner. Saul het in die kamp gelê, en die manne het rondom hom gelê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index