Search form

1 Samuel 27:11

11Dawid en sy manne het altyd almal doodgemaak, mans en vroue, sodat niemand kon vertel wat hulle gedoen het nie. Dawid het dit altyd gedoen toe hy in die land van die Filistyne gewoon het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index