Search form

1 Samuel 28:14

14Saul het vir haar gevra: “Hoe lyk hy?”

En sy het gesê: “Hy lyk soos ’n ou man, en hy dra ’n bo-kleed.”

Saul het toe geweet dit is Samuel. Saul het gekniel en hy het laag gebuig.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index