Search form

1 Samuel 28:6

6Hy het vir die Here gevra wat hy moet doen, maar die Here het hom nie geantwoord nie. Die Here het nie met Saul gepraat in ’n droom of met die urim nie. Hy het ook nie vir die profete gesê wat hulle vir Saul moet sê nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index