Search form

1 Samuel 28:7

7Saul het toe vir sy amptenare gesê: “Julle moet vir my sê waar is ’n vrou wat met die geeste van dooie mense praat, ek wil vir haar vra wat ek moet doen.”

Sy amptenare het vir hom gesê: “Daar is so ’n vrou in En-Dor.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index