Search form

1 Samuel 29:2

2Die leiers van die Filistyne het hulle manne laat verbyloop in groepe. In party groepe was daar 100 manne en in party groepe was daar 1 000 manne. Dawid en sy manne het laaste verbygeloop saam met Akis.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index