Search form

1 Samuel 29:3

3Die leiers van die Filistyne vra toe: “Hoekom is hierdie Hebreërs hier?”

Akis het vir die leiers gesê: “Dit is Dawid, hy was ’n amptenaar van Saul, die koning van Israel. Hy was ’n lang tyd by my, en hy het niks verkeerd gedoen nie, nooit nie, vandat hy weggegaan het van Saul en na ons toe gekom het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index