7Jy moet nou asseblief omdraai en gaan sodat daar vrede kan wees, jy moet niks doen waarvan die leiers van die Filistyne nie hou nie.”
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.