Search form

1 Samuel 30:13

13Dawid het vir hom gevra: “Aan wie behoort jy? En van waar kom jy?”

Hy het gesê: “Ek is ’n Egiptenaar, ek is die slaaf van ’n Amalekiet. My eienaar het my langs die pad gelos, want ek was siek. Dit was drie dae gelede.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index