Search form

1 Samuel 30:16

16Die man het hulle na die Amalekiete toe geneem. Die Amalekiete was oral besig om fees te vier en te eet en te drink van die baie goed wat hulle gevat het in Filistyne-land en in die land Juda.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index