Search form

1 Samuel 30:20

20Hy het die skape en bokke en beeste gevat en hy het hulle voor die ander diere verder gejaag. Die mense het gesê: “Dit is die goed wat Dawid gevat het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index