Search form

1 Samuel 30:21

21Dawid het by die 200 manne gekom wat te moeg was om saam te gaan en wat hy by die Besor-rivier laat bly het. Die 200 manne het vir Dawid en die manne by hom kom ontmoet, en toe Dawid by hulle kom, het hy gevra hoe dit met hulle gaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index