Search form

1 Samuel 30:22

22’n Paar van die manne wat saam met Dawid gegaan het, was slegte en wrede mense. Hulle het gesê: “Hierdie manne het nie saam met ons gegaan nie. Ons sal nie vir hulle van die goed gee wat ons gevat het nie. Elke man kan net sy vrou en kinders neem en dan moet hy gaan.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index