Search form

1 Samuel 4:10

10Die Filistyne het geveg, en hulle het die Israeliete weer oorwin. Die Israeliete het huis toe gevlug. Baie Israeliete het gesterf, 30 000 is dood.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index