Search form

1 Samuel 4:20

20Sy het begin sterf, en die vroue by haar het gesê: “Jy moenie bekommerd wees nie, jy het ’n seun gekry.”

Sy het nie geantwoord nie, en dit het gelyk of sy hulle nie hoor nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index