Search form

1 Samuel 4:21

21Sy het gesê die seun se naam moet Ikabod wees, want die Here is weg uit die land Israel. Sy het dit gesê omdat die Filistyne die kis van God gevat het en omdat haar skoonpa en haar man dood is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index