Search form

1 Samuel 4:6

6Die Filistyne het gehoor die Israeliete skree en hulle wil weer begin veg. Hulle het gevra: “Hoekom skree die Hebreërs so?”

Toe die Filistyne hoor dat die kis van die Here in die kamp van die Israeliete gekom het,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index