Search form

1 Samuel 5:10

10Hulle het toe die kis van God na die stad Ekron gestuur, maar toe dit daar kom, het die mense van Ekron geskree en gesê: “Hulle het die kis van die God van Israel hiernatoe gebring om ons almal te laat sterf.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index