Search form

1 Samuel 5:8

8Hulle het toe al die leiers van die Filistyne laat bymekaarkom en vir hulle gevra: “Wat moet ons doen met die kis van die God van Israel?”

Die leiers het gesê: “Julle moet die kis van die God van Israel na die stad Gat neem.”

Hulle het die kis van die God van Israel na Gat geneem,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index