Search form

1 Samuel 6:14

14Die wa het gekom tot by die grond van Josua van Bet-Semes, en daar het die wa gaan staan. Daar was ’n groot klip. Die mense van Bet-Semes het die hout van die wa stukkend gekap en hulle het die koeie ge-offer vir die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index