Search form

1 Samuel 6:15

15Die Leviete het die kis van die Here afgehaal van die wa, en ook die wa-kis wat daarby was en die goue goed wat daarin was. Hulle het dit op die groot klip neergesit. Die mense van Bet-Semes het daardie dag brand-offers en ander offers vir die Here gebring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index