Search form

1 Samuel 6:17

17Die skuld-offer wat die Filistyne vir die Here gestuur het, was vyf goue sere, een seer vir elke stad. Die stede was Asdod, Gasa, Askelon, Gat en Ekron.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index