Search form

1 Samuel 6:19

Die verbondskis gaan na Kirjat-Jearim

19Die mense van die stad Bet-Semes het gekyk na die kis van die Here, en toe het die Here 70 van hulle laat sterf. Die mense van Bet-Semes het gehuil en getreur omdat die Here so baie van hulle laat sterf het

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index