Search form

1 Samuel 6:21

21Hulle stuur toe boodskappers na die mense van die stad Kirjat-Jearim en sê vir hulle: “Die Filistyne het die kis van die Here teruggebring. Julle moet dit kom haal en na julle toe neem.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index