Search form

1 Samuel 6:3

3Die priesters en die waarsêers het gesê: “Julle moenie die kis van die God van Israel terugstuur en niks daarmee saamstuur nie. Julle moet vir Hom ’n skuld-offer saam met die kis stuur. Dan sal julle gesond word en dan sal julle weet hoekom Hy julle so swaar laat kry het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index